Info

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming.

KiX Kinderbediening begelei meer as tagtig takke en voorsien elke kwartaal volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders te bied.

Kontak

Stuur 'n Boodskap

    KiX Kantoor

    Kontak Maryke by die Jeugkantoor in Stellenbosch

    Tel: 021 808 9050 | 021 808 3381

    Epos: [email protected]

    Ma – Vry: 7:30 – 15:30

    Laai af

    Lees gerus die hierdie inligtingstuk vir meer inligting oor Kix Kinderbediening

    Handleiding vir hulpmiddels (Laai PDF af)

    2017

    Volledige Kix.Kom – Eerste Kwartaal 2017 (Laai PDF af)

    Volledige Kix.Kom – Tweede Kwartaal 2017 (Laai PDF af)

    Volledige Kix.Kom – Derde Kwartaal 2017 (Laai PDF af)

    Volledige Kix.Kom – Vierde Kwartaal 2017 (Laai PDF af)

    2018

    Volledige Kix.Kom – Eerste Kwartaal 2018 (Laai PDF af)

    Volledige Kix.Kom – Tweede Kwartaal 2018 (Laai PDF af)

    Volledige Kix.Kom – Derde Kwartaal 2018 (Laai PDF af)

    Volledige Kix.Kom – Vierde Kwartaal 2018 (Laai PDF af)

    2019

    Volledige Kix.Kom – Vierde Kwartaal 2019 (Laai PDF af)