KleuterKIX
Materiaal vir 3-5 jariges

Hierdie materiaal is vir almal wat met 3-5 jariges werk en ideaal om in ‘n VKO-dagprogram te gebruik. Elke handleiding bevat 40 Bybelstories en elke storie het vyf idees met aktiwiteite en speletjies wat daarby pas. Dit is jou keuse of jy die aktiwiteite apart doen of op een dag kombineer en aanpas (tuis of by die skool) volgens jou kleuter of groep se behoeftes.

 

KleuterKIX Handleiding 1 (40 lesse) | Laai PDF af