Hierdie jaar ondersteun ons Isibindi, wat deel vorm van Echo Jeugontwikkeling.

Isibindi het hul eie NPO nommer sedert 2021 vanweë die wye werk waarmee hulle in die Wes-Kaap besig is. Isibindi beteken “Courage”/ moed en hulle pak hulle projekte met hierdie moed en ywer aan!

Projekles: KiXsibindi Laai PDF af

KiXsibindi Kwartaal 2: Laai PDF af

Kyk hier na die video oor die Ysterplaat Nasorg: